+57
B&B in Clarens

His Vessel Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Km B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rustige area, hoenderhaan was op tyd. Andre en Rina het ons so tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelane E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

So lekker gekuier, en grootste bederf was die ontbyt in die kamer! Die kamer was so mooi! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die ontbyt was vreeslik lekker en ons kon dit sommer in ons eie kamer eet. Groot bederf. Met die koue het die twee heaters en warm kombers op die bed baie gehelp. Die blyplek is geleë reg langs die nasionale park waar ons gaan stap het en regtig so naby aan die dorpie en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer! Dit was vir André en my 'n absolute voorreg om julle by His Vessel te gasheer. Ons is so verskriklik bly om te hoor julle het die kamer geniet en dat die ontbyt in die kamer vir julle so 'n lekker groot bederf was – ons is mal daaroor om ons gaste ekstra te pamperlang, veral op hierdie koue Clarens-winteroggende! Dit is heerlik om te weet die heaters en die elektriese kombers het julle lekker snoesig gehou. Ons is inderdaad baie geseënd met ons ligging so reg langs die staproetes van die bewarea en tog lekker stapafstand vanaf die dorpie se winkels. Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons kan nie wag om julle in die toekoms weer vir 'n heerlike, rustige wegbreek te verwelkom nie! Warm groete,

Emile V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Lovely spacious setting and perfect for a family breakaway. We had such an awesome stay at His Vessel. The hosts are amazing and make us feel at home from the moment we arrive. The rooms are very comfortable and within walking distance from all main activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keleigh C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome. Fantastic! Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Dear Guest, Thank you so much for the 'fantastic' feedback! We are thrilled to hear you enjoyed your stay, and we can’t wait to welcome you back to His Vessel Guest House for your next visit. Warm wishes, Andre and Rina

Anna L
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Wonderlike naweek tussen die berge. His Vessel Guesthouse hoogs aanbeveel vir natuurliefhebbers en stappers. Gemaklike loopafstand van die dorpie en square ook af. Dadelik welkom gevoel met gasvryheid en ook inligting oor die area. Wat meer kan mens vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was net een groot plesier om u te huisves. Hoop ons sien sommer gou weer.

Coleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was awesome. Experienced the best nature good offer. Had the time of my life. Clarens is a must holiday with its mountain-like landscape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re thrilled to hear that you experienced the best of nature and truly had the time of your life. Clarens is indeed a special destination with its breathtaking, mountain-like landscapes. We’re so glad you enjoyed it and hope to welcome you back for another memorable holiday.

Robbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfek. Baie netjies met vriendelike diens en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie vir u mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u die netjiese verblyf, vriendelike diens en heerlike ontbyt geniet het. Ons sien daarna uit om u weer by ons te verwelkom.

Jill S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

A great break away! I will definitely be visiting again. A lovely stay with my little pet dog Russy. Russy loved the daily walks along the river and got on well with the resident dogs. Very helpful and nice hosts, with a lovely daily breakfast. The rooms are large and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Thank you so much for your lovely review! We’re delighted that you and little Russy enjoyed your stay with us. It was a pleasure hosting you, and we’re so glad Russy loved the river walks and made friends with our resident dogs. Thank you as well for the kind words about our breakfast and hospitality. We hope to welcome you both back again soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
His Vessel Guest House
Thank you for your wonderful feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed the comfortable room and bed, our lovely breakfast, and the peaceful location. Being just off the main road and right on the edge of the conservancy is something we truly value, and we’re glad it added to your stay. We hope to welcome you back again soon.

Ross C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Will see you again! Extremely pleasant and relaxing stay. Wonderful friendly hosts. Breakfasts were awesome! Some minor maintenance is required to the unit and grounds, but that didn't matter. Good access to the town with a short walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Thank you so much for your lovely review! Thank you as well for the kind words about our breakfast and hospitality. We hope to welcome you back again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

421 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASqLvAEjwIP1X4gAM2GopIlYtu2sYALiVupGgEiBmM2Hi6vbHQk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 421 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.513690607956 28.416859753303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang