Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hiskia Villa Geloof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 km vanaf die R102, Diepekloofplaas Deel 16, George, 6535, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hiskia Villa Geloof is 'n lieflike selfsorgvilla op die Goedehoopplaas sowat 21 km vanaf George. Die villa is ideaal vir 'n groep vriende of gesin wat op soek is na 'n afgeleë wegbreekplek.

Die smaakvol versierde huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.

Die skuifdeur lei na 'n stoep met 'n tuinuitsig en 'n piekniektafel. Gaste kan ook in die privaat tuin piekniek hou of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hiskia Villa Geloof sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hiskia Villa Geloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Leandra Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 km vanaf die R102, Diepekloofplaas Deel 16, George, 6535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hiskia Villa Geloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 km vanaf die R102, Diepekloofplaas Deel 16, George, 6535, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaecdb00541dc3026293814a6b282749eec4d863f8b3d9b6620d993a40b58ad143b7c1506280be184f244995d5c18c8855312?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 4 km from the R102 Diepekloof Farm Portion 16 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982451256745 22.303763076057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem