+23
Selfsorg in Hoedspruit

Hoedspruit Raptors lodge Unit N16

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lani R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Puik oornagverblyf naby die Kruger. Ons het 'n laat bespreking gedoen en puik diens ontvang. Baie dankie! Die eenheid is baie netjies, skoon en stylvol uitgerus. Pragtige ontspanarea buite, met houtdek en plonspoel. Baie gerieflike beddens en heerlike buite-storte. Het aan ons behoeftes voldoen vir oornagverblyf. Geskik vir gesinne met ouer kinders of twee paartjies wat saamreis, aangesien een slaapkamer apart van die hoofhuis is. Ons tieners het dit geniet om 'buite' te slaap. Die kompleks is naby Hoedspruit se sakegebied, restaurante en besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Uitstekend. Uitstekende diens. Ek het my horlosie vergeet met ons vertrek en dit kosteloos aan my terug gekoerier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mortimer Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R3 464
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 464
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 464
per nag, vir 4 mense
Bespreek

R527, 16 Safari Junction, Raptor's View Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd082a48a73fc2d748c0001d53c1f6edb6e55f9a05f66e68ca72e6178d5b319b4c4cb296ec00f92f3ad05976b8b64c38d0067?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 464 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 R527 16 Safari Junction, Raptor's View Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.360933 30.944942
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang