12 gaste
6 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Grootfontein Farm GK 12, Portion 51, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hoekland Manor is op 'n skilderagtige plaas 3 km buite Stilbaai geleë en bied verblyf met uitsigte oor die Goukou-rivier. Die eiendom is die tuiste van rondlopende njalas en impalas, wat 'n rustige omgewing bied vir gesinne of groepe.
Die herehuis bied slaapplek vir 12 tot 14 gaste en bestaan uit 6 slaapkamers en 4 badkamers, asook 'n gastetoilet. Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vier slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte-beddens, en een het 2 enkelbeddens. Vier van die kamers het en suite-badkamers met storte, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers 'n badkamer met 'n stort deel. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek.
Geriewe op die perseel sluit in 'n sitkamer, 'n binnenshuise braai-area en 'n patio met sitplek. 'n Houtvuur-warmbad kyk uit oor die rivier en koidam. Kano's is beskikbaar vir gaste om op die Goukou-rivier te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Grootfontein Farm GK 12, Portion 51, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Hoekland Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Grootfontein Farm GK 12, Portion 51, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang