8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Sluysken Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Holiday Escape is 'n sonnige en helder selfsorgvakansiehuis in Houtbaai en is 'n rustige toevlugsoord met see-, hawe- en berguitsigte.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde 'n koninggrootte-bed en die vierde 'n dubbelbed. Die tweede en derde badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n batteryrugsteun-omskakelaar vir ononderbroke kragtoevoer in geval van onderbrekings.
Gaste sal toegang hê tot 'n motorhuis vir 1 motor; mini-bussies en groter motors sal egter nie pas nie. Gaste sal die hele huis en tuin vir hulself hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lyneve Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Sluysken Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Epic Views Holiday Escape het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Sluysken Road, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang