+12
Selfsorg in Stellenbosch

Holly Oak Bachelor Studio

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Eurina M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Rustig, veilig, netjies, tuis. Baie dankie vir die netjiese koel studio in die hartjie van die warm Boland. Het 'n goeie nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Baie dankie, altyd lekker om gaste soos jy te hê. Nogmaals dankie.

Lorette J
1 nag
5.0
Feb 2026

Comfortable for a short stay. Amanda was friendly and I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Baie dankie, waardeer jou terugvoer. Mooi dag.

Jeanita L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Goed. Baie lekker, die kamer is stil en goed uitgerus. Goed geleë. Ek het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag
5.0
Jan 2026

Mooi omgewing en alles wat ek nodig gehad het. Baie mooi omgewing en die bachelor studio is net wat ek nodig gehad het. Amanda is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Ideale bekostigbare plek waarvandaan jy die area kan verken. Baie netjies, bekostigbare en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville W
1 nag
4.0
Mrt 2026

Absolutely suitable for the stay. Settled in very well. Residential area very comfortable and leafy. Furniture and appliances very well appointed. Bathroom and toilet small. Condiments very well stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Taryn R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Perfectly suitable for our needs. In a large safe security complex. Loved that it had an entrance/exit on both sides. Accommodation was neat and clean. Amanda was great with her communications.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Thank you, I really appreciate it. I'm glad you were happy.

Rone V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilige plekkie met vriendelike diens! Veilige plekkie met vriendelike diens. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Comfortable. A lovely little room with everything you could need. In a really pretty location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Holly Oak Bachelor Studio
Baie dankie, dit was net 'n plesier om gaste soos jul te ontvang.

Anja L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Veilig en gerieflik. Veilige plekkie met alles wat nodig is. Bekostigbaar, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

59 Holly Oak Road, Welgevonden Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348f79d850847b863c173db40cc995226c0ef79ef6092177982c650bbdb9a6fc61718bcf6b17016cc1f892a26fdfdf065927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 59 Holly Oak Road Welgevonden Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.902786446963 18.849065988118
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang