LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Holly Oak Bachelor Studio | LekkeSlaap
+12

Holly Oak Bachelor Studio

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Holly Oak Bachelor Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chris M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en awesome eienaar.

Veilige gevoel in die kompleks. Skoon en netjies en gemaklik naby aan besienswaardighede.

Holly Oak Bachelor Studio's terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Lekker om jul te ontmoet het en jul leer ken het. Jul is die perfekte gaste kom kuier weer!

Holly Oak Bachelor Studio
Wayne S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne en vriendelik.

Baie lekker, heerlik ontspan.

Holly Oak Bachelor Studio's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Holly Oak Bachelor Studio
Magda L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L
Enkelreisiger

Ligging en opset is perfek vir 2 nag oorbly vir besigheid. Baie goed ingerig en veilig.

Ligging baie sentraal vir besigheidsbesoeke.

Wouter D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld en goed geleë.

Die gasvrou (Amanda) was uiters behulpsaam en het baie geduldig gewag op my aankoms, wat heelwat later was as beplan. Die Holly Oak Bachelor Studio is skoon en netjies en toegerus met alles wat ek benodig het vir my besoek. Ek sal die plek en diens enigetyd adverteer en aanbeveel vir 'n enkelreisiger!

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348f79d850847b863c173db40cc995226c0ef79ef6092177982c650bbdb9a6fc61718bcf6b17016cc1f892a26fdfdf065927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 59 Holly Oak Road Welgevonden Estate 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.902628387065 18.849477707202
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!