+42
Gastehuis in Wilkoppies

Butlers Crown Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Robert W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

All good. It was very nice; I enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beste gasheer, oulikste plekkie, so lekker gebly, sal vir seker weer daar gaan! Vreeslik lekker, gesellig, warm kaggel, heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Briljant. Baie lekker gebly. Fantastiese plek en mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandre M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2026

Vriendelik en veilig. Fantastiese plek, goeie ligging en vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Sal enige tyd weer hierna toe kom. Baie skoon, netjies en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keithan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Awesome. Very friendly, great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Butlers Crown Guest House
Hi Keithan! Thanks a million for sharing your experience while staying with us; it is highly appreciated. Best regards, Eric

Mark B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Comfortable weekend stay. The host met us, was very friendly and helped carry our luggage to the room. The bedroom, bathroom and kitchen were large and spacious. Basic self-catering utensils were all provided. Some minor issues with a bedside lamp and ceiling fan (reported to the owner for attention), nothing serious. There is no DStv.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
1 nag
5.0
Nov 2024

Perfek! Skoon en netjies en baie gasvry. Ek sal vir seker weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Butlers Crown Guest House
Hi Jolene! Baie dankie, dit is ons voorreg om gaste te ontvang. Tot weersiens.

Joe L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Wonderlike diens en skoon gemaklike kamers. Sentraal. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willmine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, bekostigbaar, stil. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Butlers Crown Guest House
Hi Willmine! Dit is altyd heerlik om jou en Josef te sien. Baie dankie vir jou terugvoer. Groete, Eric

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

78 Dr Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0606bb9dd5a1acea3d2ee4849ddc84c9a11ea5ed5169b9e1103f0a32f66b3ec843817a4b348c3197a118512a082ad9e011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 78 Dr Yusuf Dadoo Avenue Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.826167548934 26.667294502258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang