LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home Away B&B | LekkeSlaap
+46

Home Away B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 78, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R805 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Home Away B&B bied verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Wilkoppies. Ons eiendom van 2 ha het 'n plattelandse atmosfeer en gaste sal mal wees oor die pragtige tuine met volop voëllewe en fonteine.

Geriewe sluit 'n familiekothuis, klassieke suites en 3 dubbelkamers, elk met lugversorging, private ingange, en suite-badkamers, DStv (sekere kanale), tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies in. Gaste is welkom om onder die lapa of by die swembad te ontspan of af te koel in die swembadjie. Genoeg veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien. Gaste wat meer as een nag bly kan uitsien om elke oggend 'n ander spyskaart te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Home Away B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dr Yusuf Dadoo-laan 78, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Home Away B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R805
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R805
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 78, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcW8KynJFbVMY3LP9e1Aq3XyPKPdwMgip3UVLwPsft8uUB0hofR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805  per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 78 Dr Yusuf Dadoo Avenue Wilkoppies 2570 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.826167548934 26.667294502258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!