Home by the Beach
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 117 Martins Road, Whales Haven, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Home by the Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtig gemeubileerde huis met lieflike see-uitsigte. Die huis is op 'n verhewe ligging in Keurboomstrand, 12,5 km oos vanaf Plettenbergbaai.
Dié smaakvol versierde huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Drie slaapkamers het elk 'n dubbelbed en een slaapkamer het 2 enkelbeddens. Stort- en badgeriewe is beskikbaar. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, oopplan-eetarea met sitplek vir 8 en 'n oopplan-sitarea met 'n TV met sekere DStv. Daar is 'n TV-kamer met sekere DStv-kanale, sowel as 'n derde sitarea met 'n kaggel. Die huis bied ontspanningsareas en pragtige see-uitsigte vanuit sommige kamers, die balkon en die swembaddek.
Die randvloeiswembad word verhit deur elektriese verhittingspompe, en die huis maak gebruik van 'n sonkrag-warmwaterstelsel. Die huis het ook 'n binnehof en 'n braai-area, dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek en 'n ruim uitkyk- en sondek op die dak.
Gaste kan die pragtige strande van Keurboomstrand geniet waar 'n mens self 'n dolfyn of walvis dalk mag sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Claire Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 117 Martins Road, Whales Haven, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
117 Martins Road, Whales Haven, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang