+36
Gastehuis in Parkwood

Home of Synergy

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 58 Rutland Road, Parkwood, 2193, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Home of Synergy bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Parkwood geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 3 kamers gebied en elkeen het slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer. Al die kamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, TV's met DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Een van die kamers het verhit-en-eetgeriewe en 'n ander een het 'n goed toegeruste kombuisie.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en tuin. Veilige parkeerplek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 58 Rutland Road, Parkwood, 2193, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

58 Rutland Road, Parkwood, 2193, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d50b439c046323acc56c77953446b79588393429ad1db36f10b7ebfd4db0f8833b27f0c2f5e3c525a98a32ffebc72c64adc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 58 Rutland Road Parkwood 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.152526957205 28.041462569205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang