Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (1)
Indien jy Parkwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parkwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parkwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parkwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parkwood Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saxonwold, Parkwood

The Poppyseed is 'n selfsorgwoonstel in die boomryke voorstad, Saxonwold. Dié woonstel, wat op 'n lieflike plaaswerf op die tweede verdieping geleë is, kyk uit oor 'n pragtige tuin en word deur ou bome omring. Ons...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold, Parkwood

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
B&B in Rosebank, Parkwood

The Ashford skuil in die boomryke Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Die klassieke stoep strek rondom die huis en skep 'n heerlike koel ruimte. Die gastehuis het 'n pragt...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 100
R1 575
per nag (plek vir 2)
Hotel in Rosebank, Parkwood

Home Suite Hotels Rosebank is 'n stedelike boetiekhotel in Rosebank, Johannesburg wat ideaal is vir oordeelkundige reisiger. Dié hotel is 1,1 km van Rosebank se Gautrain-stasie af en bied toegang tot die area se wi...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Saxonwold, Parkwood

Parkwood Boutique Hotel is in Parkwood in Rosebank, 'n gedeelte van Johannesburg geleë. Dit is naby gholfbane, sportgeriewe, hospitale en parke. Die hotel beskik oor 16 kamers. Standaard kamers is ingerig met mod...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saxonwold, Parkwood

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine. Akkommodasie word ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Saxonwold, Parkwood

Of jy nou die stad besoek vir besigheid of vakansie, die Rosebank Lodge Guest House voorsien 'n verfrissende oase vir besige reisgers. Rosebank gastehuis is geleë in 'n pragtige tuin met welige plantegroei en bied ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Saxonwold, Parkwood

Avondhu Guest House is in Rosebank, in die oorspronklike tuinwoonbuurte in die noorde van Johannesburg se sakesentrum en teenaan die suidelike grens van Sandton se sakekern Saxonwold is na aan die sentrale middelpun...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Parkwood

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Houghton Landgoed, Johannesburg

Houghton Estate B&B is 'n gastehuis wat in Johannesburg geleë is. Dié B&B is naby verskeie besighede en doendinge in Sandton, Hyde Park en Rosebank. Houghton Estate B&B het 3 kamers wat elkeen uniek versier is. E...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melrose, Rosebank

The Winston Hotel is in Melrose Estate in Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy geskiedenis, museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n sm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parkwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za