+84
Selfsorg in Fauna Park

Home Sweet Home

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wilma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het net daar geslaap, maar dit was lekker rus daar gewees. Ná ons het lekker geslaap daar en dit is veilig daar en mooi skoon. Ons het van ons goed daar vergeet en hulle het ons 'n foto gestuur en ons gewhatsApp en gesê ons het goed daar vergeet. Ons het gesê ons sal dit kom haal en toe ons daar kom, het hulle dit by ons hek toe gebring en vir ons dit gegee. Ná 'n rukkie het hulle ons gebel en gevra of ons dit gekry het en ons het ja gesê en gesê dankie, ons waardeer dit baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Home Sweet Home
Liewe Wilma, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit so baie. Dit was lekker om julle by ons te hê en ons huis julle sin te maak. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Laetitia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Ek het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Slegs een aand oorgeslaap. Baie stil en rustig aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Fantasties netjies bekostigbaar. Sal nooit op 'n ander plek bespreek. My dogter bly in Pietersburg en as dit kuier tyd is, is Home sweet Home my tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, netjies, kalm en alles wat jy nodig het vir 'n oornag blyplekkie. Dit was 'n heerlike oornag plekkie. Net jammer daar was nie 'n lig direk by die braai nie. Dit sou baie gehelp het, maar gelukkig het ons 'n flitslig gehad. Die melk, koffie, suiker en tee was 'n lekker bonus. Die bed was werklik gemaklik. Sal definitief weer hier oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilsa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies en gemaklik. Dit was baie rustig en het alles in wat nodig is vir 'n lekker wegbreek. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Was there for karate championship. The place was neat and tidy. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Staf is baie behulpsaam en vreeslik gasvry. Beslis ja! Dis behoorlik waarde vir geld. Sal beslis weer van hulle verblyf gebruikmaak, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Puik puik puik. Die beste sal nie op 'n ander plek bespreek in Pietersburg as Home Sweet Home. Altyd vriendelik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Ons het 'n baie warm ontvangs gekry, die plek is mooi skoon en netjies, ons sal weer daar gaan bly met ons volgende besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 665
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 665
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 665
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Duiker Street, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMG7VVBuRQqlLW2hxU0Tq7D6mpbD5PaVletUXC3Mf4SRmVCLzqM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 3 Duiker Street Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.9091999 29.47915
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang