Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Springbok

Home Sweet Home

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Jupiter Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Home Sweet Home is 'n gastehuis in Bergsig, Springbok en bied gerieflike oornagverblyf.

Die gastehuis het 1 2-Enkelbedkamer en 3 Dubbelkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied sowel as 'n tweeslaapkamereenheid wat slaapplek aan 3 gaste bied. Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en die Dubbelkamers het elk 'n dubbelbed. Die tweeslaapkamereenheid het 'n kamer met 'n dubbelbed en een met 'n driekwartbed. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n kombuis in elke eenheid wat 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe het. Die eenhede het elkeen 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het WiFi-toegang.

Daar is 'n tafel en stoele op die stoep buite elke eenheid en die perseel bied ook 'n swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rozetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1 Jupiter Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Home Sweet Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Jupiter Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a4e79aa9682aa48002e0c688ffa7ffee081935fc0270d8ea78189f78ac582f2371ba568f45f918dd25986e7c2b5fdb2a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Jupiter Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.650805 17.882825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang