+73

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik en sal weer hier bly. Lieflike plek. Voel soos huis. Kan enigeen aanbeveel om hier te bly. Bitter goed toegerus in die kombuis. Baie netjies en baie skoon. Baie dankie - sien weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Gevoel soos vakansie. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek was netjies, skoon en baie stylvol uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Veilige en mooi plekkie. Baie lekker plekkie met alles wat nodig is. Dit sal vir seker ons gereelde oorslaap plekkie word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja A
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie cozi, gesellige stylvolle ervaring! Ons het dit vreeslik geniet, baie netjies en skoon, en die dekor is so mooi deurgedink en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ruim, netjies, veilig en goeie waarde vir geld. Honey Bee is 'n ongelooflike kothuis geleë in 'n rustige area. Baie veilig met alle geriewe moontlik. Sal vir seker weer hier wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandri D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Hartlike selfsorg. Heerlik, warm, skoon, stil en alles wat ons nodig gehad het. Lieflike gasheer ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jim B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Nice. Baie lekker gebly, soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luandi R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was skoon, netjies en baie gerieflik. Baie vriendelik en goeie diens gekry. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Huis weg van my eie huis. Dit was beslis die moeite werd. Rustig. Stil. Al die geriewe in die huis wat ek nodig gehad het. Privaat. Lekker braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosalina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige omgewing. Goed toegerus. Pragtige dekor. Awesome diens. Ons het ons verblyf by Honey Bee baie geniet, dit het al die nodige geriewe wat mens nodig het. Rustige ligging weg van die stadsgeluide. Dit het ons voorkeurblyplek geword wanneer ons tussen die Wes-Kaap en Gauteng/Mpumalanga reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Ray Champion Straat 8/2, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb9d0265ab907251b245a32f462853d69b2695781297c2044af99bee4eaca83b721eb931ff7c1b0368cceeca45e15bd0e528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Ray Champion Straat 8/2 Rayton 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.071183060324 26.201442976305

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang