Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rayton

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Rayton van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Rayton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rayton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rayton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rayton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rayton Akkommodasie - Bloemfontein

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rayton

Altissimo Guesthouse is geleë aan die buitewyke van Bloemfontein en kyk uit oor die stille Lilyvale-vallei. Ons nooi jou uit om by ons luukse toevlugsoord te kom ontspan. As een van die belangrikste verblyf- en ko...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rayton

Andante Guest House bied 'n stil, ontspanne wegbreek met unieke geriewe en gasvrye diens. Die gastehuis is ver van die stad se gedruis, maar tog naby al die groot toerisme-aantreklikhede. Andante Guesthouse is net ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rayton

Impa-Lala Country Estate rus in die vreedsame heuwels in Rayton wat oor die groen uithoeke van Bloemfontein uitkyk. Die natuur nooi gaste uit om 'n warm en vriendelike atmosfeer van die gesofistikeerde landgoed in d...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Rayton

El Shaddai Backpackers bied basiese oornag-akkommodasie in 'n rugsakreisigerstyl in die stil woonbuurt, Rayton. Ons is langsaan Heuwelsig, maar net 'n klipgooi van die winkelsentrums en groot hospitale in Bloemfonte...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rayton

Voorkeurvennoot
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillsboro, Bloemfontein

Dante Deo Guest House is 'n moderne dubbelverdiepinghuis wat in Bloemfontein op 'n groot erf geleë is. Daar is groot binne- en buite-areas wat ideaal is vir funksies, konferensies, vergaderings, groep-aktiwiteite e...

Vanaf
R1 058
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillsboro, Bloemfontein

Klipperant Kothuise is op 'n privaat plot in Rayton, Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers, gaste wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaar...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Barristers is op 'n klein hoewe in die stil en rustige area, Rayton. Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorg-eenhede en alle eenhede het 'n TV met die DStv-gastehuispakket. Op die perseel is daar 'n tennisbaan, 'n s...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R558
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dan Pienaar, Hillsboro

Rustic Forest Guest House is in Bloemfontein en bied gaste 'n keuse van selfsorgeenhede. Verblyf is beskikbaar in die Forest- en Rustic-eenheid. Elke eenheid het slaapplek vir 2 en 'n kind kan op versoek teen 'n e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Hillsboro

Slot Loevenstein bied gerieflike verblyf in 'n warm en aanloklike gastehuis in die rustige voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein. Nie net bied ons die ideale basis vanwaar jy die Rosestad kan verken nie, maar sal jy ...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR770
R616
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Hillsboro

IsZi's Guest House is deur 'n kunstenaar versier en is in Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Elke kamer bied aan gaste iets van oorsee af. Verblyf is beskikbaar in kamers wat individueel versier is en apart of sa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Rus Bietjie is in die noordelike voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Dié tweeslaapkamer-eenheid is op die eienaar se perseel en dit beskik ook oor 2 badkamers. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en wer...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Heuwelsig, Hillsboro

Ons is geleë in 'n pragtige buurt, Heuwelsig, waar die voëltjies se geluide jou soggens sal wakker maak. Drie luukse en suite-kamers is beskikbaar met luukse geriewe, satelliet-TV, gratis WiFi, yskassies en koffie...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Hillsboro

Dankbaar bied verblyf in Dan Pienaar, 'n voorstad van Bloemfontein. Die dorp het 'n oorvloed van historiese-, kulturele- en natuurlike besienswaardighede, dus is dit 'n ideale vakansiebestemming. Die eenheid bied ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dan Pienaar, Hillsboro

The Lantern Guesthouse bied gastekamers in Dan Pienaar, Bloemfontein. Die gastehuis is naby winkelsentrums, restaurante en ander geriewe. Verblyf by The Lantern Guesthouse beskik oor 2 gastekamers. Elke kamer het ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Heuwelsig, Hillsboro

Juds @ 23 is in Heuwelsig, Bloemfontein en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkelsentrums, hospitale, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is 3 eenhe...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR935
R842
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Hillsboro

Arista Guesthouse bied kamers wat op 'n selfsorg- of B&B-basis bespreek kan word. Die verblyf is in die boomryke voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n g...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Heuwelsig, Hillsboro

Pikoko Boutique Hotel is in die asemrowende, luukse buitewyk, Heuwelsig. Die hotel bied maklike toegang tot al die groot winkelsentrums, mediese sentrums en die gewilde Vrystaatse Botaniese Tuine. Verblyf by Pikoko...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Hillsboro

Dias Gastehuis is in Dan Pienaar, 'n veilige en rustige buurt in Bloemfontein geleë. Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-gesinskamers, elk met hul eie ingang vanaf die tuin, 'n kombuisie, lugversorging, DStv en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Bloemfontein

Annex Guest Rooms is in 'n woonbuurt in Bloemfontein geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf en puik diens. Elke kamer is ingerig met 1 koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort,...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heuwelsig, Hillsboro

A Castle With a View het die Best Value Establishment 2018-toekenning by gaste ontvang. Om meer waarde tot ons gaste se ervaring toe te voeg, beskik alle kamers nou ook oor WiFi. A Castle With A View is in die noor...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za