Gastehuis in Colesberg

Honeylocust Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker en sal altyd weer teruggaan. Baie lekker. Enige tyd weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Luuks en skoon. Honeylocust was pragtig skoon en goed ingerig. Dit was 'n plesier om daar af te pak en die middag te spandeer na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amina E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Tranquillity. What a lovely place, you feel tranquility as soon as you drive in. Clean and a very nice place to stop overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
1 nag
5.0
Nov 2025

It was excellent. I love the space and it was a nice hard bed - just like my home, so I truly enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

A definite must for the halfway traveller! The allocated room was very well appointed, spacious and clean. We were met with a friendly smile to welcome us. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Soos altyd: - uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjies & gerieflik. Altyd fantasties om te bly by HoneyLocust. Ek kies geen ander blyplek as ek in Colesberg is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Honeylocust Guest House
Hi Ursula, Dankie vir die mooi boodskappie. Dis vir ons altyd lekker as julle hier kom kuier. Geniet die naweek en vriendelike groete, Bestuur

Mariette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons is so bly ons het op hierdie plek afgekom! Sal vir seker weer hier oornag. Baie gerieflik en silwerskoon. Heerlik geslaap na 'n lang dag in die kar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Presies wat ons nodig gehad het. Heerlik en gemaklik oor geslaap in 'n skoon, vars en ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend verblyf. Rustig en baie lekker plek om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Le Roux Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGI2OGY2LTVjYWYtNGZlMy04Y2RiLWZmOGFjMzJmODE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 217 5 1 5 7 Le Roux Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.728210413743 25.092612504959
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang