+47

Honeylocust Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Le Roux Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die geskiedkundige dorp Colesberg. Aangesien dit net van die N1 hoofweg af geleë is, is dit die ideale halfpadstop op 'n lang reis tussen die noorde en die suide.

Kies tussen 15 kamers wat elkeen uniek in 'n elegante, moderne styl versier is met kleure wat by die Karoo se landskap pas.

Honeylocust sorg vir oordeelkundige reisigers, uitvoerende besigheidspersone of families en bied die gerief van 'n private ingang en patio, 'n en suite-badkamer, lugversorging, DStv, veilige parkeerplek en 'n swembad in 'n pragtige omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louise M
5.0
It was excellent. I love the space and it was a nice hard bed - just like my home, so I truly enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Theo S
Besigheidsreis
5.0
A definite must for the halfway traveller! The allocated room was very well appointed, spacious and clean. We were met with a friendly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Therese S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Soos altyd: - uitstekend!
Nov 2025
Ursula D
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies & gerieflik. Altyd fantasties om te bly by HoneyLocust. Ek kies geen ander blyplek as ek in Colesberg is nie.
Okt 2025
Mariette O
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is so bly ons het op hierdie plek afgekom! Sal vir seker weer hier oornag. Baie gerieflik en silwerskoon. Heerlik geslaap na 'n lang dag in die ka...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 213

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 7 Le Roux Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Honeylocust Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Le Roux Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGI2OGY2LTVjYWYtNGZlMy04Y2RiLWZmOGFjMzJmODE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 7 Le Roux Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.728210413743 25.092612504959
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang