Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Hoogeind Manor het 'n permanente kragopwekker.
Let asb. dat beurtkrag die watertoevoer na die kamers onderbreuk aangesien die boorgatpomp sonder elektrisiteit buite werking is. Die watertoevoer sal na normaal herstel sodra die elektrisiteit weer aanskakel.
Ontbyt is nie ingesluit in enige tariewe nie, maar kan as 'n addisionele opsie bygeneem word en moet streng vooraf gereël en bevestig word.
Hoogeind Manor is gesluit op Sondae en Saterdae, daar sal ongelukkig geen kamerdiens of ontbyt beskikbaar wees nie. Die ontbytopsie kan wel as ‘n wegneempakkie geneem word, instede van ‘n aansitontbyt.
Hoogeind Manor is hoofsaaklik 'n funksievenue en daar vind gereeld troues en funksies oor naweke plaas.
Let asb. dat funksiegaste tydens sulke geleenthede op die perseël rondbeweeg. Alle musiek en harde klanke sal stiptelik om middernag eindig.
Die swembad word gebruik op eie risiko. Hoogeind Manor neem geen aanspreeklikheid vir enige gaste se veiligheid nie.
Die braaigeriewe is streng selfsorg en hout, braaitoerusting, eetgerei en glase moet asb. self voorsien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Mondeor Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang