8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 728 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Hopton House is in die toweragtige dorpie Clarens geleë en bied gehalteverblyf aan gaste wat op soek is na 'n vreedsame wegbreek. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die onderste verdieping het 2 slaapkamers en elke kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers. Daar is ook 2 badkamers en dubbeldeure wat na die patio lei. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die boonste verdieping het ook 2 slaapkamers wat die derde badkamer met 'n bad, toilet en wasbak deel. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n deur wat na 'n Juliet-balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke bed het 'n elektriese kombers.
Die oopplan-leefarea het 'n eet- en sitarea, kaggel en 'n dubbeldeur wat lei na die patio. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, DVD-speler en verskeie bordspeletjies.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Daar is ook 'n dubbelmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 728 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Hopton House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
728 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang