Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 1304

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 295 R1 036 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Horizon Bay 1304 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die gewilde Blouberg-area. Dit is stapafstand van die see, restaurante, kroeë en winkelsentrums af, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien wat gaste kan benut. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste hul oggendkoffie of skemerkelkie kan geniet en die see-uitsig kan bewonder.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar en gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Horizon Bay 1304 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa78c096cf42da6376b71d572d37b07034064e2fce2d4a9781ecb291f50cf8b01df770a9c02657a0a1dd90ae865581373463a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 036 per nag (plek vir 2) 4 Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822180943408 18.477830257672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem