Horizon Bay 1505 by HMH
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 125 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie bekoorlike woonstel is in Horizon Bay-kompleks in Blouberg, Kaapstad geleë, en bied 'n luukse en gerieflike verblyf, perfek vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n modern ontwerpte oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Skerp wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar vir gaste se gerief 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit brei verder uit na die sitarea wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is en spog met pragtige blou beelde van die see in die agtergrond. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.
Dit lei na die balkon waar gaste kan ontspan op die buitelug-sitplek en die seebriesie en pragtige uitsigte kan geniet.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot 'n sprankelende gemeenskaplike swembad wat oor die blou see uitkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang