+42

Horizon Bay 1602 Penthouse by HMH

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments Unit 1602, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 195 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Horizon Bay 1602 Penthouse is in die pragtige Weskus-area van Kaapstad geleë en bied die geleentheid vir 'n luukse seevakansie in die gewilde voorstad Bloubergstrand. Hierdie area is bekend vir sy poskaartmooi uitsig op Tafelberg.

Horizon Bay 1602 Penthouse is 'n bekoorlike kuswoonstel met lugversorging. Dit beskik oor 3 unieke slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kraakvars, wit linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoeltjies. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien. Die sitarea spog met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n pragtige see-uitsig. Dit lei na die eetarea.

Skuifdeure lei van die sitarea na 'n balkon met 'n onbelemmerde see-uitsig. Dit is die perfekte plek om te sien hoe die laatmiddagson lang skaduwees gooi.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments Unit 1602, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 1602 Penthouse by HMH het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 195
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 195
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 195
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwberg Road, Horizon Bay Apartments Unit 1602, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfce9b44e7370fd6b255085fd80717aedf52f6c94c0d9f2e597faf03d9fc46e8b2e31fcd2d9d5e8dafd5238e44beab6204526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 195 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments Unit 1602 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822047245529 18.477358188885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang