Horizon Hills

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dirk N
Kort verblyf
4.8
Nov 2025

Topgehalte verblyf sentraal tot Mosselbaai en George. Ons (3 grootmense) het baie lekker gebly by Horizon Hills. Dit was veilig, met 'n asemrowende uitsig oor die berge. Nabygeleë aan Mosselbaai en George. Die verblyf het alles gehad wat ons nodig gehad het, met 'n Airfryer en twee plaatstofies. Nog nooit het ons so stilte beleef nie en dit het gemaak vir 'n goeie nagrus en kalm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha Christina
Horizon Hills
Dear Dirk, Illana and Johnny, as strangers you arrived and as friends we departed - it was great to see you enjoying the surroundings, activities in our towns, and taking it relaxed on the beach. We loved your company and are looking forward to seeing you again in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Christina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Bekronendreef Street, Avonddans Estate, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87284658c82225c20a37f5278205aff783433cfcda77bcb1b5cf4c1c7cb9b271715558dded109918550f091e29f64f3c6434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 26 Bekronendreef Street Avonddans Estate 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051740100466 22.206826796033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang