Hornbill Helipad
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124a Hornbill Avenue, Rooihuiskraal, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hornbill Helipad is in Rooihuiskraal, 'n rustige buurt aan die buitewyke van Centurion. Hierdie gastehuis bied selfsorgverblyf 1,4 km vanaf Oriental City Centurion en 7,8 km vanaf Irene Link-winkelsentrum.
Daar is 2 pragtige eenhede, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en kombuisies.
Daar is welige tuine, 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Bishop-voëlpark is 3,6 km vanaf die verblyf en Groenkloof-natuurreservaat is 14,9 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 124a Hornbill Avenue, Rooihuiskraal, 0157, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124a Hornbill Avenue, Rooihuiskraal, 0157, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang