+57
Selfsorg in Hermanus

House 12 Beach Club

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Lindsay V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Breathtaking views, laughter and fun had all round. We will be back! Breathtaking views, fun-filled activities for children of all ages, swimming, tennis, basketball, mini putt-putt course, walks along the beachfront. We had an amazing time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrenette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Stil en veilig gebly. Baie lekker huis en pragtige see uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Aangenaam met alles wat ons nodig gehad het. Heerlike kuierhuis. Pragtige view. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2026

Ons het heerlik gekuier en sal dit aanbeveel. Dit is 'n pragtige en gerieflike plek, maar kort dringend opknappingswerk. Die ligging is onverbeterlik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mienkie A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2026

It was a lovely stay. Very helpful owner. Spacious but needs neatness. It was a lovely house with stunning views, just needs some work outside the house and didn't feel like it was in a safe neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anna-Christa R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Bitter lekker plek vir gesin. Voel of jy op die rotse/see bly. Was awesome. Als is daar wat jy wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan V
Kort verblyf
4.0
Jun 2025

Plek is baie skoon, maar daar kort dringende onderhoud deur eienaar of agente. Ligging is goed, maar die plek kort dringende onderhoud. Stoel wat stukkend is, ligte wat nie werk nie en die res van die ligte is dof en is 10 jaar laas skoon gemaak. Buite stoep en stoele is bitter lank laas onderhou. Kan nie op buite stoele sit nie, gee af op klere. Brand/rook van die braai area sit nog teen die muur en dak. Geen van die braai tools soos tange en blaasbalk is heel nie. Herstelwerk teen mure is net so gelos en nie toe geverf nie. Vat eerder jou eie handdoeke omdat die wat voorsien word kliphard is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Chad V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. It was an incredible experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 139

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d5f2f359a97ba2efe3a63d61f164c2e141729830e0ef45038138f429fa62a08d658f9c5e46111e0705c048c4862ac272ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 53 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436413760791 19.214718446033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang