House 12 Beach Club
Opsomming van Resensie
Armin K - Jan 2020
Gemiddeld
Hermanus Beach Club is aangrensend tot Zwelihle Township. Die sekuriteit is puik en House 12 is uitstekend binne in die oord geleë - feitlik teenaan of bo-op die rotse met 180 grade onbelemmerde pragtige uitsig. Jy sal kwalik elders 'n beter uitsig kry en nog minder elders nader aan die see bly as by House 12.
Lindy V - Jan 2020
Gemiddeld
Great stay, host was very friendly and helpful. Thank you Jan.
Lees meerDarius L - Okt 2019
Gemiddeld
Baie lekker, ligging sleg en veiligheid kan verbeter word.
Lees meerHouse 12 Beach Club's terugvoer
Middag Darius,
Soos jy weet is die huis voor op die see en rotse gelee is mag ons nie mure voor bou of mense keer om daar te loop nie . Die hele gedeelte voor op die see word 24 uur 7 dae per week met CCTV kameras dopgehou.Indien enige iemand by die kantmure voor verby loop gaan daar n alarm in ons beheerkamer af en sekuriteits personeel is verplig om die persoon of persone dop te hou met kameras todat hulle weer verby kantmuur terug gaan na buite Hermanusa Beach Club.Die een CCTV kamera is regs langs ons huis en dek die hele grasperk area tot by albei kantmure.Dan is daar nog kameras wat die rotse en see areas dek ,en al die kameras saam dek die hele seefront area.Ek glo julle is nie behoorlik hiervan ingelig nie ,anders sou julle dalk anders gevoel het.Ons het vanaf Desember tot vandag nog geen sekuriteits insidente gehad nie ,en ek glo ons huis is tans veilger as enige losstaande[Nie sekuriteits kompleks] seefront huis in die hele Hermanus area.Daar was vanaf 2009 toe ek die huis gekoop het nog geen inbrake of sekuriteits insidente in ons huis nie.
Rakende die beligting glo ek julle het nie die downlighters se knoppie wat die ligte skerper maak ingehou nie ,daarom was die ligte die hele tyd nie sterk nie.Ek gaan ons persoon wat die gaste ontvang net vra om in die toekoms gaste te wys hoe die ligte skerper gemaak kan word.Dankie dat jy my hiervan bewus gemaak het.
Jammer weereens oor jul slegte ervaring ,en ek hoop bg terugvoer kan dalk jul opinie verander sodat julle weer kom kuier.
Groete,
Jan Maree
Meagan B - Okt 2019
Gemiddeld
Onvergeetlike verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Memorable one.
Beautiful, clean and well equipped. It made our stay a memorable one. Will definitely come back again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Peter P - Sep 2019
Gemiddeld
Great.
Cornelle O - Jul 2019
Gemiddeld
'n Fantastiese huis met die mooiste uitsig.
Lees meerUlrich S - Jul 2019
Gemiddeld
Pragtige huis met pragtige uitsig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely house with a beautiful view.
We really enjoyed our stay. The view was awesome. The only negative is driving past an informal settlement on the way into the estate.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lize K - Okt 2018
Gemiddeld
House 12 Beach Club is die mees asemrowende plek waarin ek al in vakansie gehou het!
House 12 Beach Club's terugvoer
Hi Lize,
Baie bly julle het jul kuier geniet en dankie vir die baie goeie review.
Kom kuier gerus weer ,dit was n groot plesier om julle as gaste te hê.
Groete, Jan Maree
Chrystel S - Mei 2018
Gemiddeld
'n Regte strandhuis, jy kan die see hoor en sien.
Gillian M - Mei 2018
Gemiddeld
Asemrowende uitsig en baie praktiese huis.
Graham D - Apr 2018
Gemiddeld
Amazingly beautiful destination.
Lees meerLinda B - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantastiese belewenis gewees om daar te kon tuisgaan.
House 12 Beach Club's terugvoer
Hi Linda,
Baie bly julle het kuier geniet en baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Groete Jan Maree
Marijke E - Des 2017
Gemiddeld
Gerieflike familie vakansie.
House 12 Beach Club's terugvoer
Hi Marijke
Baie bly julle het dit geniet ,en dankie vir die positiewe reugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms
Groete Jan Maree
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Strandklub, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom