+36

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Daleen V
1 nag
5.0
Mrt 2026

1 n. Neat, comfortable and cozy. Hosts were very accommodating regarding our show budgies. The unit had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolutely worth it. We were well received and had peace and quiet. There were some animals in pens we could go and see. They didn't disturb us at all. We were also notified that we could order food and drinks, and it was brought to our room. Absolute champs. I would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Awesome overnight stay on the N6. Great overnight stay. Friendly and helpful hosts. Accommodation was clean and well prepared with nice little touches: free WiFi, Netflix, bottled water, tea and coffee, and rusks. They also have a restaurant and bar available. Property also felt very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Die eienaar het ons kom haal op die vliegveld en ons het heerlik geslaap. Len het ons vriendelik ontvang op die vliegveld op Aliwal Noord, want ons het ingevlieg. Hy het ons daar kom haal en weer terug geneem. Ons het ook lekker middagete by die kroeg van die gastehuis. Dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
House 1929
Middag Stefan Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Groete Huis 1929

Rikus S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Gemaklike slaapplek na lang dag se reis. Ons het in familiekamer 1 gebly en lekker geslaap. Kinders het die donkies, hasies, skilpad en al die ander plaasdiere baie geniet. Die ontbyt-opsie is beslis die moeite werd en goeie waarde vir geld. Sal weer hier oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
House 1929
Hello. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het dit ook geniet om julle te ontvang. Groete, House 1929 familie.

Anonieme gas
1 nag
3.8
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Baie lekker! Dalk vir die winter tog verwarmer vir die kamer beskikbaar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
House 1929
Goeie more. Baie dankie vir jou positiewe insette rondom die verwarmer. Ons sal so maak. Groete

Ashtan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely clean accommodation, definitely recommend. We had a lovely stay at House 1929. After a long day of travelling and arriving in the dark, we opened the door to a warm, clean room with crisp bedding and the electric blankets on. Definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
House 1929
Good morning. Thank you for the review. It was a pleasure having you.

Lukas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en veilig gebly, dankie. Goeie diens, selfs vir ons 'n maaltyd voorberei. Jong dogter wat 'n bestaande besigheid oorgekoop het en 'n absolute wonderwerk daar laat gebeur het. Ondersteun haar gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
House 1929
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg. Groete Karen

Bridget G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Rustige oorslaap. Die fasiliteit is ideaal vir deurverkeer. Dis goed toegerus en baie skoon. (Ek sou net die kombuisfasiliteite bietjie anders rangskik het vir praktiese doeleindes). Rouxville as dorpie bied nie veel nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Albertijn Street, Rouxville, 9958, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1665c4d4ff11b282d2af7afe2a72de741373fc39826fe58c072991e1d536b854f7a37479e1ffa79583e769c91ebae42508ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 16 Albertijn Street Rouxville 9958 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.420022823238 26.836916818129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang