House Bosch
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eros-straat 1871, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 800 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
House Bosch is 'n lieflike seefront-selfsorghuis in die kusdorpie Hentiesbaai, ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die see.
Dié huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste 4 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Daar is 3 slaapkamers met en suite-badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander het slegs 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Di kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, asook 'n diepvrieskas toegerus. Die leefarea en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV.
Gaste kan die stoep met braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, restaurante en geriefswinkels.
Slaapplek
’n Bespreking by House Bosch sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Eros-straat 1871, Hentiesbaai, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eros-straat 1871, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom