House De Lange
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2285, Topaz-straat, Hentiesbaai, Namibië, 0000, Erongo
- Vanaf R2 160 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
House De Lange is in die idilliese kusdorpie Hentiesbaai in die Erongo-streek van Namibië geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende is wat op soek is na 'n rustige ontsnapping naby die strand.
Dié lieflike huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n TV. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.
Gaste het toegang tot die voortuin en 'n ingeboude braai-area is aan die agterkant beskikbaar. Die motorhuis het 'n kisvrieskas en 'n wasmasjien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2285, Topaz-straat, Hentiesbaai, Namibië, 0000, Erongo
- Gaste dink House De Lange het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2285, Topaz-straat, Hentiesbaai, Namibië, 0000, Erongo