Dorpshuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Van Der Linde Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Fichardt Park, bied Dorpshuis eenvoudige, gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir gesinne en vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Elk van die oorblywende 3 slaapkamers het ook 'n dubbelbed, terwyl 'n dubbelslaapbank in die sitkamer ekstra slaapplek bied. Hierdie gaste deel 'n tweede badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir 'n ontspanne verblyf.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis vloei die ruimte in 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area met uitsig oor die welige tuin. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat graag wil verken, is Southern Centre binne loopafstand, terwyl die Bloemfontein Eiffeltoring 4.8 km weg geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 138
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 20 Van Der Linde Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Dorpshuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Van Der Linde Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang