Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Hermanus

House Eutrue

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2021

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Truda
House Eutrue
Hi Charmaine. Hoop dit gaan goed! Sal jy asb. jou resensie herstel op Huis Eutrue Hermanus? Die huis was lank permanent uitverhuur. Ons is nou afgetree en gee intens aandag aan die huis se potensiaal as gastehuis. Jou enkele resensie beïnvloed ons algemene gradering vir al 4 x eenhede. Nou baie erg. Die ander 3 x eenhede is baie groter, soos ek vir jou verduidelik het. Maar hulle was vol bespreek vir Desember 2022. Daardie Desember '22 wat jy en jou tieners hier in ons spesiale persoonlike kamer 'Platinum' was, het jy my mooi gevra om julle te plaas. Ek het vir jou presies verduidelik wat die beperkings in die 1 x kamer is, vir jou hoeveelheid mense. Nou tel dit vreeslik teen die hele huis. Ons vertrou jy sal verstaan. Ons sal dit baie waardeer as jy dit kan verander, sodat ons algemene gradering kan verhoog. Asseblief. Jammer vir die ongerief! Ons hoop ons kan julle weer ontvang en beter ontvang. Terloops, ons het tans plek oop wat 4 x slaap! Ons kan jou regtig tegemoetkom! Vriendelike vakansiegroete Eugene en Truda Keyser Huis Eutrue Hermanus

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Truda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

53 Fernkloof Drive, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7fd21e40015821fc808ad8b5afcc7f911e511d7cdf3a0e5388505cd2fc8357a1ecc6ee52db1907958d17d6ef19687ab8d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 53 Fernkloof Drive Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.404176625591 19.25344133364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang