House Eutrue
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Fernkloof Drive, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
House Eutrue, geleë in geliefde Hermanus en omraam deur die Hermanus Noordelike Berg, bied gemaklike selfsorgverblyf, perfek vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
House Eutrue beskik oor 3 pragtig ingerigte woonstelle, elk met 'n privaat ingang. Die woonstelle sluit goed toegeruste kombuise van verskillende groottes, aanloklike eetareas en gemaklike sitkamers in. Die slaapkamers is gemeubileer met knus beddens, sagte duvets en kraakvars linne, terwyl elke woonstel sy eie privaat badkamer het. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en gratis WiFi.
Gaste kan ontspan in die tuin, 'n braai in hul privaat buite-area geniet en gebruik maak van die parkering op die perseel. Vir diegene wat wil verken, is die Fernkloof Natuurreservaat binne loopafstand, terwyl Hermanus Gholfklub 2.7 km weg is. Die Grotto- en Voelklip swemstrande is 5 minute se ry en Skulpiesbaai 2.5 km van die eiendom af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Truda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 53 Fernkloof Drive, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink House Eutrue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Fernkloof Drive, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang