+41

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Amour V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike verblyf met ’n pragtige uitsig. Uitstekende verblyf; gerieflik, skoon en met ’n pragtige uitsig. Die eienaar is baie vriendelik. Ek kan House Fritz met vrymoedigheid aanbeveel en sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely stay, we all enjoyed it very much! Everything was perfect, we will come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Safe, clean, well-appointed apartment with fabulous views of iconic Table Mountain. Great stay in a quiet, safe area with lovely views. Kerstin was very accommodating and helpful. There are restaurants and shops within walking distance nearby if you run out of provisions or want to eat out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2026

Sal Huis Fritz aanbeveel aan al my vriende. Ons het werklik ons 2 aande by Huis Fritz geniet, dis naby aan ons kinders, rustige buurt en Kirstein is 'n uitstekende gasvrou. Skoon en netjies met alles wat ons kon benodig het.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Barney D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Peaceful with stunning views of Table Mountain and Lionshead. From your bed. Definitely on my short list to look out for on future business trips to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Goeie geriewe en lekker privaat. Regtig 'n lekker eenheid om in oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
Kort verblyf
4.0
Okt 2025

Goed maar nie uitstekend nie. Nie heeltemal tevrede weens geraas van boonste huurder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jc V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolute sielsrus. Dit is soos 'n klein oase op die rand van die middestad. Ons gaan beslis weer daar bly en nou dat ons weet hoe fantasties dit is, sal ons meer as net een aand oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kerstin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Rocklands Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMDZhMzdlLTAyM2EtNGM2Mi05MzVjLWFhMThmZGNkZWI5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 5 Rocklands Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942843714002 18.420224636793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang