- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Paul Kruger Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
House of Pinardt is 'n gerestoureerde erfenisgebou wat in 1902 deur die plaaslike Colyn-gesin gebou is. Dié B&B is in die hartjie van Robertson geleë.
House of Pinardt beskik oor 3 kamers wat smaakvol versier is en elkeen 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n privaat ingang. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
'n Geskenbewys vir ontbyt kan vooraf gereël word om die Four Cousins restaurant te geniet. Addisionele geriewe sluit braaigeriewe, veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Egbert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 48 Paul Kruger Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink House of Pinardt het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Paul Kruger Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang