2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 679 Munnik Avenue, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
House of Vallerie bied gemaklike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in 'n privaat huis waar die eienaar woon. House of Vallerie is geleë in Bendor, Polokwane, 7 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe en 3 km vanaf Mall of the North.
Die kamer is smaakvol gemeubileer met handgemaakte meubels en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad. Gaste het toegang tot veilige parkering en gratis WiFi. Die verblyf is ideaal vir 2 gaste wat die stad Polokwane besoek.
Besienswaardighede en geriewe in Polokwane sluit in die Savannah-winkelsentrum, Meropa Casino, restaurante en kroeë, Polokwane Voëlreservaat, Polokwane Wildreservaat, Peter Mokaba-stadion en Polokwane Gholfklub.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vallerie Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 679 Munnik Avenue, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink House of Vallerie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
679 Munnik Avenue, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang