+59

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nadia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Amazing. This was our second time visiting House on Blyde. We had the most wonderful stay over the Easter weekend. The place had everything we needed and more, and the peaceful atmosphere was exactly what we were looking for. The views over the river were absolutely beautiful and made our stay even more special. The host was incredibly kind and friendly, making us feel so welcome from the moment we arrived. We truly enjoyed every moment and will definitely be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Voortreflik met 'n omgee gasvrou. Pragtige netjiese huis en tuin. Die rivier op jou voorstoep. Sien julle weer. Baie dankie vir die voorreg om daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Awesome awesome en nogmaals awesome. Wat 'n awesome plek, die uitsig vanaf die dek op die Blyde rivier slaan jou asem weg. Die huis is baie smaakvol toegerus, kom aan niks te kort nie. Hele opset stil en rustig. Christine is awesome mense, hulle het ons bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Natuur mense se droom! Hemel op aarde in die groen Bosveld teen die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ruim, netjies, gasvry, natuurskoon, veilig, alles en nog meer. Dankie! Alles het ons verwagtinge oortref! Sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
House on Blyde
Hanneke en haar familie was vreeslik aangename gaste. Vriendelik, bedagsaam en het ons huis met respek behandel. Dit was 'n fees om hulle te huisves. Ons verwelkom hulle enige dag met ope arms terug.

Werner V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en mooi plek en vriendelike diens van eienaars. Baie lekker en mooi plek, alles wat mens nodig het en vriendelike diens van eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2025

Rustig en mooi daarby. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het, plus nog. Ligging was goed en die uitsig is iets waarvoor mens nie moeg kan raak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joaquim D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Beautiful views and amazing accommodation. Beautiful views, amazing accommodation and a perfect hostess. Christine welcomed us with the typical South African "gasvryheid" that made our stay feel like we were at home. Highly recommended to any tourist in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette D
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Enjoyed it tremendously! Christine and Morny are the most wonderful and friendly hosts. So glad to have met them - "ons dam se ganse'. It's such a beautiful place - so good for the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Rustigheid met die mooiste uitsig. Baie lekker plek, gestap, geswem en tyd saam die gesin gespandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R4 900
20 % AF
R 4 900 R 3 920
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 900
20 % AF
R 4 900 R 3 920
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 900
20 % AF
R 4 900 R 3 920
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Lot 64, Blyde River Botanical Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461b39bc61467d1834e418a8887b91ff7fb2c3297c2b98c4a1944d7deeb0527e22f395fb4a929051dbaf4c2fecdb7e0ee43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 900 nouVanaf R3 920 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 Lot 64 Blyde River Botanical Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.513928 30.830762

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang