Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Blyde

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir House on Blyde
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Flip D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip D
Gesin met tieners

Rustigheid met die mooiste uitsig.

Baie lekker plek, gestap, geswem en tyd saam die gesin gespandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Enjoyed it tremendously!

Christine and Morny are the most wonderful and friendly hosts. So glad to have met them - "ons dam se ganse'. It's such a beautiful place - so good for the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa V
Gesin met tieners

Wonderlike, rustige plek langs die rivier.

Ons is baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Daar was selfs 'n paar goedjies in die yskas wat ons kon geniet. Dis 'n wonderlike, netjiese plek met al die geriewe wat jy nodig het en 'n uitsig soos min. Dankie, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Wonderlike bestemming teen die Blyderivier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on Blyde se terugvoer

Wicus en sy familie was maklike en wonderlike gaste om te huisves. Hulle het so mooi na ons huis gekyk en is enige tyd weer welkom.

House on Blyde
Marinda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met tieners

Ongelooflike ligging met mooiste natuurskoon. Aandag aan detail om gaste se verblyf heerlik te maak.

Christine en Morny se gasvryheid is uit die boonste rakke. Ons het baie wellom gevoel, gemaklik gebly en al die geriewe goed benut. Klein goedjies soos ekstra handdoeke, tee/koffie & beskuit asook ontbyt vir die eerste oggend het ons baie beïndruk. Dankie vir 'n heerlike week by House on Blyde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on Blyde se terugvoer

Marinda en haar familie was wonderlike gaste om te huisves. Vriendelike en gemaklike mense. Was maklik om met haar te kommunikeer en hulle het ons huis pynlik netjies gelos. Dankie Marinda en familie. Ons wag vir julle volgende kuier.

House on Blyde
Ronald K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald K
Saam met vriende

Gemaklike inrigting en pragtige omgewing om te verken.

Rustige sekuriteitsarea waar mens waarlik kan ontspan met 'n uitsig op die rivier. Inrigting en voorsienings in die woning is uitmuntend. Die feit dat daaglikse benodighede voorhande is help vir die een of twee items wat mens dalk vergeet het om saam te neem. Bykomende inligting van ons gasvrou (woonagtig op die perseel langsaan) het die nodige besienswaardighede in die omgewing toegelig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

House on Blyde se terugvoer

Dankie Ronald. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Dankie vir die bedagsaamheid en dat julle ons huis behandel het asof dit julle eie was. Ons sien uit om julle weer te sien.

House on Blyde
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 64, Blyderivier Botaniese Reservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fa0a2b7197f5f7168d23315f3c177f0174e5d7b60458acbe0c53277fcfb5529a3d92b8f4b2317a5b5469cfa12b17428b860?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Lot 64 Blyde River Botanical Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.513928 30.830762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem