+58

8 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lot 64, Blyde River Botanical Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

House on Blyde bied selfsorgverblyf in 'n veilige, omheinde reservaat in die Blyderivierpoort. Hierdie indrukwekkende, afgeleë huis skuil op die oewer van die Blyderivier en sal jou hart steel met die rustigheid van die natuur wat jou omring.

Hierdie gesinsvriendelike dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 ruim slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Elke kamer bied 'n lieflike uitsig. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, 2 wasbakke en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en ander kleiner toebehore. Die oopplan-leefarea lei na 'n beskutte dek met braaigeriewe. Daar is ook 'n ander buitedek langs die rivier waar gaste kan sit en ontspan.

Gaste kan die rivier se gekabbel hoor en sal dikwels impalas, sebras, bosbokkies en bosvarke naby die huis bespeur. Daar is reusebome soos jakkalsbessie, loodhout, maroela- en vyebome op die eiendom.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rose S
Saam met vriende
5.0
Awesome awesome en nogmaals awesome. Wat 'n awesome plek, die uitsig vanaf die dek op die Blyde rivier slaan jou asem weg. Die huis is baie smaakvol t...
Sien meer
Feb 2026
Johan J
Besigheidsreis
5.0
Natuur mense se droom! Hemel op aarde in die groen Bosveld teen die rivier.
Nov 2025
Hanneke D
Gesin met tieners
5.0
Ruim, netjies, gasvry, natuurskoon, veilig, alles en nog meer. Dankie! Alles het ons verwagtinge oortref! Sal dit sterk aanbeveel.
Jul 2025
Werner V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en mooi plek en vriendelike diens van eienaars. Baie lekker en mooi plek, alles wat mens nodig het en vriendelike diens van eienaars.
Mrt 2025
Riaan V
Saam met vriende
4.8
Rustig en mooi daarby. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het, plus nog. Ligging was goed en die uitsig is iets waarvoor mens nie moeg ka...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lot 64, Blyde River Botanical Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink House on Blyde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Lot 64, Blyde River Botanical Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda8d73b3aa9462af0d012a2e92211d493ac3a4eaddefe82f588df835251942d7541f2ef8381b9ad87f15d2ca10aee13da2db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Lot 64 Blyde River Botanical Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.513928 30.830762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang