+37
Selfsorg in Paradyskloof

House on Charme

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Charme Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

House on Charme bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Stellenbosch met 'n pragtige uitsig oor die omliggende wingerde en op die berge. Die huis is in Paradyskloof geleë wat dit ideaal vir 'n gesinswegbreek maak.

Dir huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n bababed. Die aparte badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet en daar is 'n aparte gastetoilet met 'n wasbak.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjientoegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar sitplek, 'n asemrowende berg-uisig, 'n braai-area en 'n swembad.

Veilige parkeerplek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 23 Charme Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 999
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 999
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 999
per nag (plek vir 8)
Bespreek

23 Charme Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e1b6e25e0418411bb7db2694d85bbf8c85f17b7702c1d188d00765f32394d951ce45fe00492a3a39aff9b091dc7fac574a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 999 per nag (plek vir 8) 23 Charme Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.963502638676 18.861124363368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang