+28

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacques L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Heerlik gekuier in die braai area by Huis Waldo, al die geriewe was beskikbaar! Ons was net 2 mense en het lekker gekuier. Ek beklemtoon graag dat die huis baie mooi skoon en netjies was vir ons, dankie. Braai geriewe en buite sit en gesels was die hoogtepunt van die huis en ook nog 'n paar pool games het dit nog beter gemaak. Al die geriewe wat ons nodig gehad het, was daar, miskien 'n aircon sal die huis so bietjie kon afkoel want dit was maar warm. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 160
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 160
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1587 Brandberg Street, Henties Bay, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd26e8f919acb7d8ae7ba4cb42932777cd25c0c2d6770294914239d7681e4da00b312c4ba9a7216d2c08217d5db510c5c17e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1587 Brandberg Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.129035754339 14.289872899406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang