Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Pringlebaai

Houthuis on the Rocks

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Promomtory Rd, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Houthuis on the Rocks is 'n unieke wegbreekplek reg op die rotse en geleë in ń natuurlike cul de sac in Pringlebaai. Gaste word omring deur ñ ongehinderde uitsig oor die see, met die strelende geluid van golwe wat op die rotse slaan.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste deur 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die ander twee kamers het elk 2 enkelbeddens met 'n en suite-stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die opwasarea is toegerus met ñ opwasbak, kaste, skottelgoedwasser, wasmasjien, en tuimeldroër. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en beskik oor 'n knus kaggel.

Die eenheid maak oop op 'n ruim stoep met asemrowende see-uitsig. *Dit is belangrik om kennis te neem dat die stoep nie met relings toegerus is nie, en dus nie geskik vir kinders sonder volwasse toesig nie. *Die stoep word op eie verantwoordelikheid gebruik.

Gaste het toegang tot 'n pitbraai in ñ ruim omheinde tuin om goeieweersdae buite te braai. ñ Weber wat na gelang van die wind geskuif kan word, is ook beskikbaar.

Pringlebaai is geleë in ñ biosfeer. Ons laat nie honde toe nie en neem sorg om nie die natuur of natuurlike wildlewe te versteur nie. Geen harde musiek of groeppartytjies word toegelaat nie. Die Kaapse muishond, ystervarke, skilpaaie, dassies en bobbejane beweeg vrylik deur die dorp. Gaste word gewaarsku wanneer die bobbbejane naby is en sluit dan toe vir ñ rukkie totdat die teop aanbeweeg het. Bobbejane en ander wild bied geen bedreiging nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elzabe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Promomtory Rd, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

22 Promomtory Rd, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e84d5527f4b7662acdbc9332d91d21906ea5af69dd45697dacddf3fd63531953a001fd8d60372cbb69ebea92ac9bc552348?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 22 Promomtory Rd Pringlebaai 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3504263 18.8130379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang