+30
Gastehuis in Sandton

Houtkapper Gastekamers

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elzanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Heerlik en veilig. Heerlike veilige verblyf, veral vir iemand wat van die Vrystaat af reis en nie seker is watter areas naby Sandton veilig is om te bly nie. Net om die draai van Monte Casino met 'n groot verskeidenheid restaurante. Baie veilig gevoel. Lieflike aircon was 'n lafenis vir die ongelooflike hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantasties. Dit was baie rustig en lekker om daar te bly! Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pleasant accommodation. Friendly hostess. Felt safe. Comfortable. No problems experienced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

It met all my expectations. Very pleasant and hosts were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflik. Presies soos adverteer, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Lovely hostess and great location. Lovely hostess and great location. Nice, clean and comfy room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik! Sal Houtkapper Gastekamers aanbeveel. Ons het heerlik gebly! Als wat jy nodig het, is daar! Martin is baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly. Vriendelike ontvangs en heerlike skoon en stil omgewing. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Regtig aan te beveel as oornag plek. Heerlik gebly. Lekker naby Montecasino. Gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Puik gastehuis. Ideale oorslaapplek nadat ons 'n vertoning by Montecasino bygewoon het. Uitstekende geriewe, gasvryheid en veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Houtkapper Road, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPYZld7evvkP1oYFwOkA6eZowqPthr2Z01itnXoJUPn6CWP708O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 16 Houtkapper Road Magaliessig 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.03393 28.01947
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang