LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Houtkapper Gastekamers | LekkeSlaap
+44

Houtkapper Gastekamers

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtkapperweg 16, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Houtkapper Gastekamers bied sakpas-oornagverblyf op die eienaar se eiendom in 'n bekoorlike woonbuurt in Johannesburg. Dié area is ideaal vir sakereisigers, inwoners, mense wat inkopies doen en toeriste.

Verblyf word in 2 slaapkamers apart van die hoofhuis gebied. Die eerste slaapkamer het slaapplek vir 3 gaste en die tweede kamer het slaapplek vir 2 gaste. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Die kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe, mikorgolfoond, yskas, 'n TV, lugversorging, 'n privaat ingang en gratis WiFi.

Addisionele geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel in.

Besienswaardighede sluit Monte Casino, winkelsentrums, restaurante en spa's in. Die sakedistrik, hospitale en lughawe is almal nabygeleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Houtkapper Gastekamers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Houtkapperweg 16, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Houtkapper Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtkapperweg 16, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPYZld7evvkP1oYFwOkA6eZowqPthr2Z01itnXoJUPn6CWP708O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Houtkapper Road Magaliessig 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.03393 28.01947
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!