Howard Davis 28B
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28B Howard Davis Road, Sanddrifft East, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Howard Davis 28B is 'n lieflike selfsorghuis in Milnerton. Dié huis is die ideale plek om saam met vriende en familie 'n welverdiende wegbreek te geniet.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Dié gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, sowel as 'n toonbank met sitplek vir 2 toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke voor die TV. Die leefarea lei na 'n groot kuierarea met 'n ingeboude braai en sitplek.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, gimnasiumtoerusting en veilige, privaat parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 28B Howard Davis Road, Sanddrifft East, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28B Howard Davis Road, Sanddrifft East, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang