+73

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Steve E
1 nag
5.0
Feb 2025

A weekend visit to watch the Buffalo regatta. The accommodation was convenient. Perfect stay and awesome hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj V
Kort verblyf
3.6
Apr 2026

Voldoende gewees. Eienaars baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Abrie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker dankie. Baie knap. Vriendelik en lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Gerieflike verblyf met ware Oos-Londen-gasvryheid. Ons gesin van 4 het heerlike 'n paar nagte oorgebly by Hoylake Inn. Ons het gebly in die tweeslaapkamer-eenheid met ons kinders. Alles was netjies en skoon versorg. Die eienaars, Laura en Kim, het ons baie welkom laat voel en heerlike ontbyt elke oggend voorsien. Die gemeenskaplike kuierarea is rustig met 'n mooi uitsig oor die see. Daar is 'n kroegie beskikbaar wat ons graag gebruik het na ons dag se besoek aan die stad. Parkering is veilig. Ons beveel graag Hoylake Inn aan vir diegene wat die stad vir 'n paar dae wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luvuyo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Very comfortable with warm welcome. Only the parking is a bit of a challenge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Ons verblyf by Hoylake in was baie lekker. Die kamer was ruim, netjies en skoon. Ons was hartlik ontvang en die eienaar het ons mooi gehelp met besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Comfortable. The bed linen and towels need to be upgraded. Bigger towels. Sheets need to be replaced as one sheet in our 3 bed accommodation had a hole in it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sharief L
Kort verblyf
4.8
Des 2019

Great stay, great hospitality!! The accommodation was perfect for a large family, rooms are great and the establishment is located central to almost everything. The hospitality from Laura and Dylan was great as well!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laura
Hoylake Inn
Dear Sharief, Thank you for your positive review. We are very pleased you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you to visit us again. It is happy, friendly guests like you guys who make our work joyful. Have a great year!!

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2018

Lieflike, stil omgewing. Goed toegeruste verblyf in 'n pragtige stil omgewing. Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Laura
Hoylake Inn
Baie dankie Leon, vir u vriendelike kommentaar. Ons was baie bly om u te ontmoet, en ons hoop dat jy weer sal kom. Oos Londen het baie verskillende hardloop reëlings wat jy seker sal geniet. Groete

Hugo S
1 nag
4.0
Apr 2018

Dit was 'n 1 nag besigheids trip, maar die verblyf was perfek vir wat ek nodig gehad het. Was 'n besigheids trip so nie gekyk vir toeriste goed nie. Slegs eend aand. Plek was naby restaurante en die strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Hoylake Avenue, Bunkers Hill, East London, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e57c9e10923596b5fdc10281912160b4b21485db39e139100e2c26a9d15003f1fa96b8a2f70df372c5f6a91de6859039594?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 6 Hoylake Avenue Bunkers Hill 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.998554701181 27.928273379803

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang