+20

HoyoHoyo Graskop Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Lelbnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

HoyoHoyo Graskop Manor, geleë in die hartjie van Graskop se sentrale sakekern, is 'n uitstekende basis om die omgewing se natuurlike skoonheid en plaaslike besienswaardighede te verken. Hierdie bekoorlike herehuis bied slaapplek vir tot 6 gaste.

Die herehuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl beide badkamers 'n stort, bad, toilet en wasbak het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. 'n Aparte waskamer is toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief.

HoyoHoyo Graskop Manor is binne loopafstand van verskeie restaurante, winkels en plaaslike dienste geleë en bied maklike toegang tot alles wat nodig is vir 'n gemaklike en onvergeetlike verblyf, of jy nou noodsaaklikhede aanskaf, 'n plaaslike maaltyd geniet of deur unieke boetieks blaai.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mumsy Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 21

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 45 Lelbnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink HoyoHoyo Graskop Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Lelbnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe935c21b58bcf42db0e1e9bc350aa42f70777daf7d15352ba1c2703fafa10413c601e117d0bc608cabd410d39526bbb92aa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 45 Lelbnitz Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.930063 30.845312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang