9 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R364, Oudam Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie is op 'n werkende plaas naby Clanwilliam en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie aktiwiteite, besienswaardighede en die N7.
Dié plaashuis het 4 slaapkamers en is geskik vir 8 gaste. Al 3 slaapkamers het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea spog met gemaklike banke, 'n TV met 'n DVD-speler en 'n enkelbed. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek, waar gaste hulle etes saam kan geniet. Gratis WiFi word voorsien.
Binne-braaigeriewe is beskikbaar.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Gaste kan die plaas verken deur in die berge te stap of teen hulle uit te klim.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R364, Oudam Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Huilkrans Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R364, Oudam Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang