+25
Gastehuis in Sederberg

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Philippa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lovely and peaceful. Friendly and accommodating hostess. Beautiful setting in serene surroundings. Location is great with visits to Lambertsbaai, Travellers Rest, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie, welkom om weer te kom!

Hennie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Rustig, pragtige natuur en baie lekker! Baie lekker gekuier. Vriendelik ontvang en baie gasvry. Huis was goed toegerus. Ook goed gepas vir families met kinders. Pragtige natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Wonderlike salige paar dae. Rustig en stil. Ruim plaashuis. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Rustigheid, natuurskoon. Baie dankie vir 'n lekker paar dae se rustigheid. Alles was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Green G
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

It was stunning. We loved our stay; it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Wonderful hosts, clean and superb setting. It was really comfortable. Comfortable, pristine setting. Great for a family or group of friends. Just far from town, and a long gravel road to the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Huilkrans bring vrede en stilte na besige week of kwartaal. Dit is 'n heelike huis wat groot genoeg is om almal se behoeftes te akkommodeer. Die rustige en stilte is waar jou liggame en siel weer bymekaar kom. Daar is geen haas om iewers te wees nie en daar is nie ander vakansiegangers in die omgewing nie. Dis 'n plek om weer bande met familie of vriende te bou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Groot ruim huis met binne braai. Heerlike kuier plekke wat uitkyk oor mooi natuur. Dit was 'n heerlike naweek. Groot ruim huis met binne braai. Heerlike kuier plekke wat uitkyk oor mooi natuur. Heerlike staproetes tussen kranse en rooibosteelanderye. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie! Kom weer!

An-suzanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pragtig weg van die stad. Heerlik gekuier. Heerlik gekuier. Kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R2 700
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 9 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 700
per nag, vir 9 mense
Bespreek

R364, Oudam Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA577e0b22d261c116bfa4c2dd2899f24196c0b39c229f48ba2c783577b604509cce9d2f7b400aa4fd23b62c48b01b2fabf8e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 9 mense 65 5 1 5 R364 Oudam Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.065619007938 18.71557602304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang