+6
Selfsorg in Marlothpark

Huis 2 @ Kruger Wild Dog Inn

8 gaste

3 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Huis 2 @ Kruger Wild Dog Inn bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is 'n ideale opsie vir familielede en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens vir kinders het. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste hul eie privaat ruimte met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Daar is 'n verskeidenheid vrylopende wild- en voëlspesies in Marlothpark en gaste kan af en toe besoeke van hulle verwag.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Awie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

4164 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fd2c877a762fbe08b818d83ee051664df255413958d868f445c1a4686f835e50a46a1140a6ef465816d42551beb275f481f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 4164 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -25.355818515202 31.804606854562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang